Rooigety

'n Rooigety langs die kus van La Jolla in San Diego, Kalifornië.
Rooigety

Rooigety is die besmetting van seewater deur giftige rooi organismes bekend as dinoflagellate. Dit hou ernstige gesondheidsrisiko’s vir die mens in.


Developed by StudentB